Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 38:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 En wie het die see agter deure geplaas+

      toe dit gebore is,

  • Job 38:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Ek het toe gesê: ‘Tot hier mag jy kom, en nie verder nie.

      Hier sal jou trotse golwe stop.’+

  • Psalm 104:6-9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 U het dit met diep water bedek soos met ’n kleed.+

      Die water het bo die berge gestaan.

       7 U het hulle bestraf, en hulle het gevlug.+

      Toe hulle die geluid van u donderslae hoor, het hulle in paniek weggehardloop

       8 – berge het opgerys+ en valleie het weggesink –

      na die plek wat u vir hulle vasgestel het.

       9 U het ’n grens gestel wat hulle nie mag oorskry nie,+

      sodat hulle die aarde nooit weer sou bedek nie.

  • Psalm 136:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Hy het die aarde bo die water uitgesprei,+

      want sy lojale liefde duur vir ewig.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel