-
Genesis 36:18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Laastens is dít die seuns van Esau se vrou Oholibaʹma: sjeik Jeüs, sjeik Jalam en sjeik Korag. Dit is die sjeiks van Esau se vrou Oholibaʹma, die dogter van Ana.
-