18 Hy het verder gesê: “Watter waarborg moet ek vir jou gee?” Toe het sy gesê: “Jou seëlring+ en die toutjie waaraan dit vas is en jou staf wat in jou hand is.” Hy het dit toe vir haar gegee en seksuele omgang met haar gehad, en sy het by hom swanger geword.