Genesis 40:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Daarom het Farao kwaad geword vir sy twee beamptes, die hoofskinker en die hoofbakker.+ 3 En hy het hulle in die tronk van die hoof van die wagte+ gesit, waar Josef ’n gevangene was.+ Psalm 105:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Tot die tyd dat sy woord waar geword het,+is hy gesuiwer deur wat Jehovah gesê het. Handelinge 7:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 En die familiehoofde het jaloers geword en het Josef+ verkoop om na Egipte geneem te word.+ Maar God was met hom,+
2 Daarom het Farao kwaad geword vir sy twee beamptes, die hoofskinker en die hoofbakker.+ 3 En hy het hulle in die tronk van die hoof van die wagte+ gesit, waar Josef ’n gevangene was.+
9 En die familiehoofde het jaloers geword en het Josef+ verkoop om na Egipte geneem te word.+ Maar God was met hom,+