-
Eksodus 26:19-21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
19 “Jy moet 40 silwervoetstukke+ onder die 20 paneelrame maak: twee voetstukke onder elkeen van die paneelrame vir hulle twee tappe.+ 20 Vir die ander kant van die tabernakel, die noordekant, moet jy 20 paneelrame maak, 21 sowel as hulle 40 silwervoetstukke: twee voetstukke onder elkeen van die paneelrame.
-