-
Eksodus 26:26-28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
26 “Jy moet stawe van akasiahout maak: vyf vir die paneelrame aan die een kant van die tabernakel+ 27 en vyf vir die paneelrame aan die ander kant van die tabernakel en vyf vir die paneelrame aan die westekant van die tabernakel, vir die agterste deel. 28 Die middelste staaf moet oor die middel van die paneelrame strek, van die een ent tot die ander ent.
-