Eksodus 26:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 “Jy moet die paneelrame met goud oortrek,+ en jy moet vir die paneelrame ringe van goud maak waardeur die stawe gesteek moet word, en jy moet die stawe met goud oortrek.
29 “Jy moet die paneelrame met goud oortrek,+ en jy moet vir die paneelrame ringe van goud maak waardeur die stawe gesteek moet word, en jy moet die stawe met goud oortrek.