-
2 Kronieke 5:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Die pale was so lank dat die punte van die pale gesien kon word vanuit die Heilige, voor die binneste vertrek, maar hulle kon nie van buite af gesien word nie. En hulle is tot vandag toe daar.
-