Eksodus 28:9, 10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 “Jy moet twee oniksstene+ neem en die name van die seuns van Israel daarop graveer:+ 10 ses name op die een steen en die ses oorblywende name op die ander steen, in die volgorde waarin hulle gebore is.
9 “Jy moet twee oniksstene+ neem en die name van die seuns van Israel daarop graveer:+ 10 ses name op die een steen en die ses oorblywende name op die ander steen, in die volgorde waarin hulle gebore is.