-
Eksodus 28:22-25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
22 “Jy moet gedraaide kettinkies vir die borsstuk maak, soos toutjies van suiwer goud.+ 23 Jy moet twee goue ringe vir die borsstuk maak en die twee ringe aan die twee hoeke van die borsstuk vassit. 24 Jy moet die twee goue toutjies deur die twee ringe aan die hoeke van die borsstuk steek. 25 Jy moet die twee punte van die twee toutjies deur die twee monterings steek, en jy moet dit aan die skouerstukke van die efod vasheg, aan die voorkant.
-