Eksodus 37:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hy het toe die tafel van akasiahout gemaak.+ Dit was twee el lank, een el breed en een en ’n half el hoog.+ Eksodus 37:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Daarna het hy die voorwerpe wat op die tafel was – sy skottels, sy bekers en sy bakke en kanne waaruit drankoffers gegooi sou word – van suiwer goud gemaak.+
10 Hy het toe die tafel van akasiahout gemaak.+ Dit was twee el lank, een el breed en een en ’n half el hoog.+
16 Daarna het hy die voorwerpe wat op die tafel was – sy skottels, sy bekers en sy bakke en kanne waaruit drankoffers gegooi sou word – van suiwer goud gemaak.+