-
Eksodus 29:36, 37Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
36 Jy moet elke dag ’n bul as ’n sonde-offer bring om versoening te doen, en jy moet die altaar van sonde reinig deur versoening daarvoor te doen, en jy moet dit salf om dit te heilig.+ 37 Jy moet sewe dae lank vir die altaar versoening doen, en jy moet dit heilig sodat dit ’n besonder heilige altaar sal word.+ Enigiemand wat aan die altaar raak, moet heilig wees.
-
-
Levitikus 8:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Daarna het hy van die salfolie sewe keer op die altaar gespat, en hy het die altaar en al sy voorwerpe en die kom en die voetstuk gesalf sodat hy dit kon heilig.
-