7Op die dag toe Moses die tabernakel klaar opgerig het,+ het hy dit gesalf+ en dit geheilig saam met al die toerusting, die altaar en al die voorwerpe.+ Nadat hy dit gesalf en geheilig het,+
15 En op die dag toe die tabernakel opgerig is,+ het die wolk die tabernakel, die tent van die Getuienis, bedek. Maar van die aand tot die oggend was daar iets wat soos vuur gelyk het oor die tabernakel.+