Eksodus 37:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy het die deksel van suiwer goud gemaak.+ Dit was twee en ’n half el lank en een en ’n half el breed.+ 1 Kronieke 28:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Dawid het toe vir sy seun Salomo die bouplan+ gegee van die voorportaal+ en die kamers van die tempel, insluitende die stoorkamers, die dakvertrekke, die binnekamers en die vertrek van versoening.*+
6 Hy het die deksel van suiwer goud gemaak.+ Dit was twee en ’n half el lank en een en ’n half el breed.+
11 Dawid het toe vir sy seun Salomo die bouplan+ gegee van die voorportaal+ en die kamers van die tempel, insluitende die stoorkamers, die dakvertrekke, die binnekamers en die vertrek van versoening.*+