5 En ek sal rekenskap eis vir julle lewensbloed. Ek sal rekenskap eis van elke dier, en ek sal dit eis van elke mens vir die lewe van sy broer.+ 6 Enigiemand wat ’n ander mens doodmaak, sal doodgemaak word,+ want God het die mens na Sy beeld gemaak.+