Levitikus 10:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Toe het Moses Miʹsael en Elʹsafan, die seuns van Usʹsiël,+ Aäron se oom, geroep en vir hulle gesê: “Kom hier, dra julle broers weg voor die heiligdom na ’n plek buite die kamp.” Numeri 3:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Die hoofman van die vaderhuis van die Kehatiete was Eliʹsafan, die seun van Usʹsiël.+
4 Toe het Moses Miʹsael en Elʹsafan, die seuns van Usʹsiël,+ Aäron se oom, geroep en vir hulle gesê: “Kom hier, dra julle broers weg voor die heiligdom na ’n plek buite die kamp.”