Eksodus 4:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Toe het Jehovah vir hom gesê: “Wat is dit in jou hand?” Moses het geantwoord: “’n Staf.” 3 Hy het gesê: “Gooi dit op die grond.” Toe Moses dit op die grond gooi, het dit ’n slang geword,+ en Moses het weggehardloop van die slang af.
2 Toe het Jehovah vir hom gesê: “Wat is dit in jou hand?” Moses het geantwoord: “’n Staf.” 3 Hy het gesê: “Gooi dit op die grond.” Toe Moses dit op die grond gooi, het dit ’n slang geword,+ en Moses het weggehardloop van die slang af.