Eksodus 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Hy het gesê: “Ek sal met jou wees,+ en dít sal vir jou die teken wees dat ek jou gestuur het: Nadat jy die volk uit Egipte uitgelei het, sal julle die ware God op hierdie berg+ dien.”*
12 Hy het gesê: “Ek sal met jou wees,+ en dít sal vir jou die teken wees dat ek jou gestuur het: Nadat jy die volk uit Egipte uitgelei het, sal julle die ware God op hierdie berg+ dien.”*