Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 8:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Op daardie dag sal ek beslis die land Gosen, waar my volk woon, afgeskeie hou. Geen steekvlieë sal daar wees nie,+ en hierdeur sal jy weet dat ek, Jehovah, hier in die land is.+

  • Eksodus 10:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Hulle kon mekaar nie sien nie, en hulle almal het drie dae lank nêrens heen gegaan nie, maar waar die Israeliete gewoon het, was daar lig.+

  • Eksodus 11:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar nie eers ’n hond sal vir die Israeliete of hulle vee blaf nie,* sodat julle kan weet dat Jehovah ’n onderskeid kan maak tussen die Egiptenare en die Israeliete.’+

  • Eksodus 12:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Die bloed sal dien as julle teken op die huise waarin julle is, en ek sal die bloed sien en by julle verbygaan, en die plaag sal nie oor julle kom om julle te vernietig wanneer ek Egipte tref nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel