-
Eksodus 10:17-19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Vergewe my sonde net hierdie een keer, asseblief, en smeek Jehovah julle God om hierdie dodelike plaag van my af weg te neem.” 18 Daarna het hy* van Farao af weggegaan en tot Jehovah gebid.+ 19 Toe het Jehovah die wind van rigting laat verander, en dit het ’n baie sterk westewind geword en het die sprinkane in die Rooisee ingewaai. Nie ’n enkele sprinkaan het in die hele Egipte oorgebly nie.
-