-
Levitikus 23:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Maar julle moet sewe dae lank ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied. Daar moet ’n heilige byeenkoms op die sewende dag wees. Julle mag geen harde werk doen nie.’”
-