Eksodus 10:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Daarna het Farao se knegte vir hom gesê: “Hoe lank sal hierdie man vir ons moeilikheid maak?* Stuur die manne weg sodat hulle Jehovah hulle God kan dien. Besef u nog nie dat Egipte verwoes is nie?”
7 Daarna het Farao se knegte vir hom gesê: “Hoe lank sal hierdie man vir ons moeilikheid maak?* Stuur die manne weg sodat hulle Jehovah hulle God kan dien. Besef u nog nie dat Egipte verwoes is nie?”