2 “Sê vir die Israeliete dat hulle moet terugdraai en voor Pi-Hagirot kamp moet opslaan, tussen Migdol en die see, oorkant Baäl-Sefon.+ Julle moet daar by die see kamp opslaan. 3 Dan sal Farao van die Israeliete sê: ‘Hulle dwaal verward in die land rond. Hulle is in die wildernis vasgevang.’