Eksodus 7:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En die Egiptenare sal beslis weet dat ek Jehovah is+ wanneer ek my hand teen Egipte uitstrek en die Israeliete onder hulle uitlei.” Eksodus 8:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Op daardie dag sal ek beslis die land Gosen, waar my volk woon, afgeskeie hou. Geen steekvlieë sal daar wees nie,+ en hierdeur sal jy weet dat ek, Jehovah, hier in die land is.+
5 En die Egiptenare sal beslis weet dat ek Jehovah is+ wanneer ek my hand teen Egipte uitstrek en die Israeliete onder hulle uitlei.”
22 Op daardie dag sal ek beslis die land Gosen, waar my volk woon, afgeskeie hou. Geen steekvlieë sal daar wees nie,+ en hierdeur sal jy weet dat ek, Jehovah, hier in die land is.+