-
Josua 24:6, 7Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Toe ek julle vaders uit Egipte uitgelei het+ en toe julle by die see gekom het, het die Egiptenare julle vaders met strydwaens en perderuiters tot by die Rooisee agternagesit.+ 7 Toe het hulle tot Jehovah om hulp begin roep.+ Daarom het ek ’n duisternis tussen julle en die Egiptenare geplaas en die see oor hulle laat kom en hulle bedek,+ en julle oë het gesien wat ek in Egipte gedoen het.+ Daarna het julle baie jare* lank in die wildernis gewoon.+
-