Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 4:31
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 31 Daarna het die volk geglo.+ Toe hulle hoor dat Jehovah aan die Israeliete gedink het+ en dat hy hulle lyding gesien het,+ het hulle op hulle knieë gegaan en neergebuig.

  • Eksodus 19:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 En Jehovah het vir Moses gesê: “Kyk! Ek kom in ’n donker wolk na jou toe, sodat die volk kan hoor wanneer ek met jou praat en sodat hulle altyd ook in jou geloof kan stel.” Toe het Moses vir Jehovah vertel wat die volk gesê het.

  • Psalm 106:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het hulle geloof in sy belofte gestel.+

      Hulle het begin sing om hom te loof.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel