Numeri 22:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Toe het die Israeliete weggetrek en op die woestynvlaktes van Moab kamp opgeslaan met Jeʹrigo aan die ander kant van die Jordaanrivier.+ Numeri 22:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 en Moab het baie bang geword vir die volk, omdat hulle so baie was. Ja, Moab was siek van vrees as gevolg van die Israeliete.+
22 Toe het die Israeliete weggetrek en op die woestynvlaktes van Moab kamp opgeslaan met Jeʹrigo aan die ander kant van die Jordaanrivier.+
3 en Moab het baie bang geword vir die volk, omdat hulle so baie was. Ja, Moab was siek van vrees as gevolg van die Israeliete.+