7 Toe het die volk na Moses toe gekom en gesê: “Ons het gesondig omdat ons teen Jehovah en teen jou gepraat het.+ Bid tot Jehovah vir ons sodat hy die slange van ons sal wegvat.” En Moses het vir die volk gebid.+
7 en Jehovah het vir Samuel gesê: “Luister na alles wat die volk vir jou sê, want hulle het jou nie verwerp nie, maar hulle het my as hulle koning verwerp.+