Eksodus 16:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe die Israeliete dit sien, het hulle vir mekaar gevra: “Wat is dit?” Want hulle het nie geweet wat dit is nie. Moses het vir hulle gesê: “Dit is die brood wat Jehovah julle gegee het om te eet.+ Numeri 11:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Terloops, die manna+ was soos koljandersaad,+ en dit het soos balsemgom gelyk.
15 Toe die Israeliete dit sien, het hulle vir mekaar gevra: “Wat is dit?” Want hulle het nie geweet wat dit is nie. Moses het vir hulle gesê: “Dit is die brood wat Jehovah julle gegee het om te eet.+