Josua 11:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Al die instruksies wat Jehovah aan sy kneg Moses gegee het, het Moses aan Josua oorgedra,+ en Josua het dit uitgevoer. Daar was nie ’n enkele instruksie wat Jehovah aan Moses gegee het wat Josua nie uitgevoer het nie.+
15 Al die instruksies wat Jehovah aan sy kneg Moses gegee het, het Moses aan Josua oorgedra,+ en Josua het dit uitgevoer. Daar was nie ’n enkele instruksie wat Jehovah aan Moses gegee het wat Josua nie uitgevoer het nie.+