-
Deuteronomium 22:28, 29Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 “As ’n man ’n maagd teëkom wat nie verloof is nie en hy die meisie gryp en seksuele omgang met haar het en hulle betrap word,+ 29 dan moet die man die meisie se pa 50 sikkels silwer gee, en sy moet sy vrou word.+ Omdat hy haar verneder het, sal hy nie toegelaat word om van haar te skei solank as wat hy lewe nie.
-