Deuteronomium 16:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 “Jy moet die Huttefees*+ sewe dae lank vier wanneer jy die opbrengs van jou dorsvloer, jou oliepers en jou wynpers insamel. Nehemia 8:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het hulle gesien dat daar in die Wet wat Jehovah deur middel van Moses gegee het, geskryf is dat die Israeliete gedurende die fees in die sewende maand in hutte* moet woon+ Johannes 7:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die Joodse Loofhuttefees*+ was egter naby.
13 “Jy moet die Huttefees*+ sewe dae lank vier wanneer jy die opbrengs van jou dorsvloer, jou oliepers en jou wynpers insamel.
14 Toe het hulle gesien dat daar in die Wet wat Jehovah deur middel van Moses gegee het, geskryf is dat die Israeliete gedurende die fees in die sewende maand in hutte* moet woon+