4 “Wanneer Jehovah julle God hulle voor julle verdryf, moet julle nie in julle hart sê: ‘Dit is weens my regverdigheid dat Jehovah my in hierdie land ingebring het om dit in besit te neem’ nie.+ Dit is eerder weens die goddeloosheid van hierdie nasies+ dat Jehovah hulle voor julle uit verdryf.