Genesis 3:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 So het hy die mens uitgedryf, en hy het die gerubs+ en die vlammende lem van ’n swaard wat heeltyd draai, aan die oostekant van die tuin van Eden geplaas om die weg na die boom van die lewe te bewaak. Psalm 99:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 99 Jehovah het Koning geword.+ Laat die volke bewe. Hy sit op sy troon bo* die gerubs.+ Laat die aarde skud.
24 So het hy die mens uitgedryf, en hy het die gerubs+ en die vlammende lem van ’n swaard wat heeltyd draai, aan die oostekant van die tuin van Eden geplaas om die weg na die boom van die lewe te bewaak.
99 Jehovah het Koning geword.+ Laat die volke bewe. Hy sit op sy troon bo* die gerubs.+ Laat die aarde skud.