-
Eksodus 36:27-30Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
27 Vir die agterste deel van die tabernakel, aan die westekant, het hy ses paneelrame gemaak.+ 28 Hy het twee paneelrame gemaak as hoekstutte vir die twee hoeke aan die agterkant van die tabernakel. 29 Die hoekstutte het uit twee dele bestaan wat aan die bokant by die eerste ring bymekaargekom het. Dit is hoe hy die twee hoekstutte gemaak het. 30 Daar was dus agt paneelrame en 16 silwervoetstukke, twee voetstukke onder elke paneelraam.
-