Levitikus 7:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 “‘En dít is die wet van die vrede-offer*+ wat iemand vir Jehovah mag aanbied: Levitikus 7:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hy moet een van elke soort brood* as ’n heilige deel vir Jehovah aanbied. Dit sal aan die priester behoort wat die bloed van die vrede-offers*+ sprinkel.
14 Hy moet een van elke soort brood* as ’n heilige deel vir Jehovah aanbied. Dit sal aan die priester behoort wat die bloed van die vrede-offers*+ sprinkel.