Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 37:25-28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Hy het toe die reukwerkaltaar+ van akasiahout gemaak. Dit was vierkantig, ’n el lank, ’n el breed en twee el hoog. Die horings was deel van die altaar.+ 26 Hy het die altaar met suiwer goud oorgetrek: die boonste oppervlak, al die kante en die horings. Hy het ook ’n goue randversiering daarom gemaak. 27 Hy het onder die randversiering aan twee teenoorgestelde kante twee goue ringe daarvoor gemaak, en die pale waarmee dit gedra is, is daardeur gesteek. 28 Daarna het hy die pale van akasiahout gemaak en dit met goud oorgetrek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel