Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 “Hy moet van die gemeenskap van Israel+ twee jong bokramme as ’n sonde-offer en een skaapram as ’n brandoffer neem.

      6 “Dan moet Aäron die bul as ’n sonde-offer vir homself aanbied, en hy moet vir hom+ en sy huis versoening doen.

  • Levitikus 16:18, 19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Hy moet dan uitgaan na die altaar,+ wat voor Jehovah is, en daarvoor versoening doen, en hy moet van die bul se bloed en van die bok se bloed neem en dit aan elkeen van die horings van die altaar smeer. 19 Hy moet ook van die bloed sewe keer met sy vinger daarop spat en dit reinig en dit heilig van die Israeliete se dade van onreinheid.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel