Eksodus 37:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe het hy die lampstaander+ van suiwer goud gemaak. Hy het dit met ’n hamer gevorm. Die lampstaander se voetstuk, steel, kelke, knoppe en bloeisels was alles een stuk.+ Eksodus 37:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Hy het die lampstaander en al sy voorwerpe van ’n talent* suiwer goud gemaak.
17 Toe het hy die lampstaander+ van suiwer goud gemaak. Hy het dit met ’n hamer gevorm. Die lampstaander se voetstuk, steel, kelke, knoppe en bloeisels was alles een stuk.+