Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 9:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Toe het ek gesien dat julle teen Jehovah julle God gesondig het! Julle het vir julle ’n kalf van metaal gemaak. Julle het gou weggedraai van die weg wat Jehovah julle beveel het om te volg.+

  • Jesaja 46:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Daar is mense wat baie goud uit hulle geldsakke gooi.

      Hulle weeg die silwer op die skaal af.

      Hulle huur ’n metaalwerker, en hy maak ’n god daarmee.+

      Dan buig hulle daarvoor neer, ja, hulle aanbid dit.*+

  • Handelinge 7:41
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 41 Toe het hulle in daardie dae ’n kalf gemaak en ’n offerande aan die afgod gebring en feesgevier oor wat hulle gemaak het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel