Eksodus 7:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Maar die towerpriesters van Egipte het dieselfde met hulle geheime kunste gedoen,+ en Farao het hardkoppig gebly,* en hy het nie na hulle geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+
22 Maar die towerpriesters van Egipte het dieselfde met hulle geheime kunste gedoen,+ en Farao het hardkoppig gebly,* en hy het nie na hulle geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+