Eksodus 32:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Moet my nie probeer keer nie. Laat ek hulle vernietig, want ek is woedend, en laat ek jou ’n groot nasie maak.”+ Numeri 16:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 “Skei julle af van hierdie groep, sodat ek hulle in ’n oomblik kan vernietig.”+
10 Moet my nie probeer keer nie. Laat ek hulle vernietig, want ek is woedend, en laat ek jou ’n groot nasie maak.”+