Eksodus 12:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 En om middernag het Jehovah elke eersgeborene in Egipte doodgemaak,+ van die eersgeborene van Farao wat op sy troon gesit het tot die eersgeborene van die gevangene wat in die tronk* was, en elke eersgeborene van die diere.+
29 En om middernag het Jehovah elke eersgeborene in Egipte doodgemaak,+ van die eersgeborene van Farao wat op sy troon gesit het tot die eersgeborene van die gevangene wat in die tronk* was, en elke eersgeborene van die diere.+