Eksodus 19:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Jehovah het op die berg Siʹnai neergedaal, op die top van die berg. Toe het Jehovah Moses na die top van die berg geroep, en Moses het opgeklim.+ Eksodus 24:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Klim teen die berg op na my toe en bly daar. Ek sal vir jou die kliptablette gee met die wet en die gebod wat ek sal skryf om hulle te onderrig.”+
20 Jehovah het op die berg Siʹnai neergedaal, op die top van die berg. Toe het Jehovah Moses na die top van die berg geroep, en Moses het opgeklim.+
12 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Klim teen die berg op na my toe en bly daar. Ek sal vir jou die kliptablette gee met die wet en die gebod wat ek sal skryf om hulle te onderrig.”+