Eksodus 2:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En die priester van Miʹdian+ het sewe dogters gehad. Hulle het gekom om water te skep en om die drinkbakke vol te maak sodat hulle hulle pa se kleinvee water kon gee. Eksodus 2:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Daarna het Moses ingestem om by die man te woon, en hy het sy dogter Sippoʹra+ aan Moses as vrou gegee.
16 En die priester van Miʹdian+ het sewe dogters gehad. Hulle het gekom om water te skep en om die drinkbakke vol te maak sodat hulle hulle pa se kleinvee water kon gee.
21 Daarna het Moses ingestem om by die man te woon, en hy het sy dogter Sippoʹra+ aan Moses as vrou gegee.