Eksodus 26:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 “Jy moet ’n gordyn*+ maak van blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad. Gerubs moet daarop geborduur word.
31 “Jy moet ’n gordyn*+ maak van blou garing, pers wol, helderrooi materiaal en fyn gedraaide linnedraad. Gerubs moet daarop geborduur word.