Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:38-42
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 “Dít is wat jy elke dag op die altaar moet offer:+ twee jong skaapramme, elk ’n jaar oud. 39 Offer die een jong ram in die oggend en die ander ram wanneer dit skemer word.*+ 40 Saam met die eerste jong ram moet jy ’n tiende van ’n efa* fynmeel aanbied wat met ’n kwart hin* uitgestampte olie gemeng is, sowel as ’n drankoffer van ’n kwart hin wyn. 41 Jy moet die tweede jong ram offer wanneer dit skemer word,* saam met dieselfde graanoffer en drankoffer as in die oggend. Jy moet dit as ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah aanbied. 42 Dit moet in al julle geslagte ’n gereelde brandoffer wees by die ingang van die tent van samekoms voor Jehovah, waar ek aan julle sal verskyn om met julle te praat.+

  • Numeri 28:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “En sê vir hulle: ‘Dít is die vuuroffer wat julle elke dag vir Jehovah moet aanbied: twee ramlammers van ’n jaar oud, sonder gebrek, as ’n gereelde brandoffer.+

  • Hebreërs 10:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Elke priester neem ook dag ná dag sy plek in om heilige* diens te doen+ en om oor en oor dieselfde offerandes te bring,+ wat sonde nooit heeltemal kan wegneem nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel