Eksodus 27:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Jy moet emmers maak om die as* te verwyder, sowel as grawe, bakke, vurke en vuurbakke, en jy moet al die voorwerpe van koper maak.+ Levitikus 1:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hy moet die krop en die vere verwyder en dit langs die altaar gooi, aan die oostekant, op die plek vir die as.*+
3 Jy moet emmers maak om die as* te verwyder, sowel as grawe, bakke, vurke en vuurbakke, en jy moet al die voorwerpe van koper maak.+
16 Hy moet die krop en die vere verwyder en dit langs die altaar gooi, aan die oostekant, op die plek vir die as.*+