Numeri 18:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Die volgende sal joune word uit die besonder heilige vuuroffers: elke offer wat hulle bring, insluitende hulle graanoffers+ en hulle sonde-offers+ en hulle skuldoffers+ wat hulle aan my bring. Dit is iets besonder heiligs vir jou en jou seuns.
9 Die volgende sal joune word uit die besonder heilige vuuroffers: elke offer wat hulle bring, insluitende hulle graanoffers+ en hulle sonde-offers+ en hulle skuldoffers+ wat hulle aan my bring. Dit is iets besonder heiligs vir jou en jou seuns.