Eksodus 29:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 Die priester uit sy nageslag wat hom opvolg en wat in die tent van samekoms ingaan om in die heiligdom te dien, moet dit sewe dae dra.+ Eksodus 29:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 “Dit is wat jy met Aäron en sy seuns moet doen, volgens alles wat ek jou beveel het. Jy moet hulle sewe dae lank as priesters inhuldig.*+ Numeri 3:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Die name van Aäron se seuns was Nadab (die eersgeborene), Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+ 3 Dit was die name van Aäron se seuns, die gesalfde priesters wat ingehuldig is* om as priesters te dien.+
30 Die priester uit sy nageslag wat hom opvolg en wat in die tent van samekoms ingaan om in die heiligdom te dien, moet dit sewe dae dra.+
35 “Dit is wat jy met Aäron en sy seuns moet doen, volgens alles wat ek jou beveel het. Jy moet hulle sewe dae lank as priesters inhuldig.*+
2 Die name van Aäron se seuns was Nadab (die eersgeborene), Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+ 3 Dit was die name van Aäron se seuns, die gesalfde priesters wat ingehuldig is* om as priesters te dien.+